Akkommodasie

Ons asemrowende akkommodasie bied gewaarborgde gerief in ‘n rustige atmosfeer.  
Daar is 15 kamers:

Die luukse “VIP” Kamer /  "Honeymoon suite" met lugreëling, minikroeg, 'n spa bad, tee/koffie fasiliteite, kluis, glasstort in tuin en privaat tuintjie

9 Ruim luukse kamers:
en-suite met lugreëling, minikroeg, 5 DSTV kanale, kluis,
tee/koffie fasiliteite en veilige parkering & gekontroleerde toegang. (Koning of enkelbeddens)  
 
5 Familie kamers:
en-suite met waaier/verwarmer, 2 DSTV kanale, tee/koffie fasiliteite en veilige parkering. (Koningin of enkel beddens)
'n Heerlike plaasontbyt word in die eetkamer voorgesit.

V.I.P. Kamer / private tuin, met stort. Spa bad, ens R 1 520
Besigheids kamers Ruim. Koningin / 2 enkel beddens. 2x Persone R 990 | Enkel R 810
Familie kamers.dubbel 2x Persone R 805 | Enkel 1x Persoon R 635
Diere R 80 p/dier
Vol plaasontbyt,alles ingesluit R 123 p/p

Pryse btw ingesluit


Visit Sleepover Lodge on SA-Venues.com
www.afristay.com







TUIS . | . AKKOMMODASIE . | .KONFERENSIES . | . FASILITEITE . | . GALLERY . | . KONTAK . | . BESPREKINGS . | . MEMBER OF.. . | . ENGLISH