Konferensies


Kom geniet 'n konferensie in die rustige atmosfeer
in 'n stil area sonder hindernisse van  buite.

Ons beskik oor ten volle toegeruste konferensie fasiliteite vir ongeveer 50
afgevaardigdes. 
Ons beskik oor 'n groot skerm en data projektor.

Oggendtee, Middagete sowel as Middagtee word volgens die kliënt
bepaal.

Om ons konferensie fasiliteite te komplimenteer beskik ons ook oor
'n ten volle toegeruste kroeg sowel as braai fasiliteite
in die onthaalarea waar konferensiegangers
heerlik kan gesels en bande smee.

  www.afristay.com


















TUIS . | . AKKOMMODASIE . | .KONFERENSIES . | . FASILITEITE . | . GALLERY . | . KONTAK . | . BESPREKINGS . | . MEMBER OF.. . | . ENGLISH