Fasiliteite

14 Luukse en-suite kamers, 10 met  lugreëling - almal met 'n minikroeg,
9 kanale DSTV, minikluis, tee/koffie fasiliteite.
  
Asemrowende “VIP” Kamer  / “Honeymoonsuite”
met luukse spa bad, buite stort & privaat tuintjie.

Eetkamer waar heerlike Plaasontbyt en Konferensie etes geniet
kan word.
Steak- of kookete vir aandete beskikbaar - met vooraf bespreking.

Onthaalarea met Kroeg en Braai fasiliteite.

Konferensie Fasiliteite vir ongeveer 50 afgevaardigdes.

Veilige Parkering & gekontroleerde toegang.
Rustige Omgewing.

Vermaak in Omgewing: 200m vanaf die Windmill Casino
+ Spur, Nandos, Ocean Basket
    Wimpy, Raj & Rosies.
10 Pin Bowling.

Distansies:
Skougronde 5 min
Rugbystadion 7 min
Lughawe 20 min
Middestad 10 min
Rosepark Hospitaal 4 min
Pick & Pay, Hyperama, Game, Sportsmans 3 min
Grey College 10 min







TUIS . | . AKKOMMODASIE . | .KONFERENSIES . | . FASILITEITE . | . GALLERY . | . KONTAK . | . BESPREKINGS . | . MEMBER OF.. . | . ENGLISH