Tuis


Kom geniet die eksklusiewe  luuksheid wat ons bied.
  Indien u op reis is of vir besigheid in Bloemfontein is,
sal u ons gasvrye luuksheid geniet.    

‘n Heerlike plaasontbyt word in die eetkamer voorgesit.

Ons luukse akkommodasie bied gewaarborgde
tevredenheid in ‘n rustige atmosfeer.
  Uitstekende diens is by ons ‘n prioriteit. 

Die luukse “VIP” kamer /  "Honeymoonsuite" 
het 'n spa bad, buite stort en privaat tuintjie.

Die kroeg is ten volle toegerus.  
Steak of kook etes is beskikbaar met vooraf bespreking.
 

Ons beskik oor ruim konferensie fasiliteite met 'n groot skerm
en data projektor.  
Hierdie fasiliteit word gekomplimenteer met 'n kroeg en braai
fasiliteite in die onthaalarea.

Veilige parkering met gekontroleerde toegang.

200 m vanaf N1 & Windmill Casino.



Visit Sleepover Lodge on SA-Venues.com
www.afristay.com






TUIS . | . AKKOMMODASIE . | .KONFERENSIES . | . FASILITEITE . | . GALLERY . | . KONTAK . | . BESPREKINGS . | . MEMBER OF.. . | . ENGLISH